About Us / Oor ons
Music is our live and we are there to make your evening or function the best ever
Musiek is ons lewe en ons sal uit ons pad gaan om u dag onvergeetlik te maak
Management
The outfit is managed by myself ( Cassie Kruger) All bookings and arrangements is done by myself
Team
My son Nicolas do most of the music mixing and presentation of sound set up and lay out.
Our friendly and experienced staff is always eager to helping you.
Bestuur
Die bestuur is in my hande ( Cassie Kruger) so alle besprekings ens gaan deur my.
Span
My seun Nicolas hanteer die opstel vermenging en aanbieding van meeste van die musiek.
Map / Kaart